Catherine Jones

|
Vir Besprekings kontak Carin Kotze by 083 397 1675 of stuur ‘n epos na info@catherinejones.co.za. Catherine kan bespreek word vir enige Funksies: Vroue Geleenthede, optredes by skole en kerke, Feeste, Korporatiewe funksies asook Privaatfunksies soos troues, Spesiale verjaarsdae, Doopgeleenthede en ander.
Om ‘n spesiale boodskap vir Catherine op haar webwerf te los, of the gaan kyk wat ander mense gesê het, click HIER op Guestbook.
Wanneer die eerste delikate note van die klavier uit jou CD speler opklink maak Catherine Jones uit die staanspoor die belofte dat jy in is vir 'n
|